
Dr. Sulette gesels met Annelise Groenewald op “Noodkreet” oor die fases van verlies tydens immigrasie en dan die maniere om kontak te behou met jou familie tuis of in ‘n ander land.
Luister gerus hier en kontak my as jy enige vrae het wat ek nie beantwoord het.