As die kinders landuit gaan…

Child leaving

Hierdie artikel uit die September 2019 uitgawe van Sarie het onlangs weer op Netwerk24 se sosiale media verskyn en het heelwat kommentaar gelok.

  • “Die verlies is altyd daar. Eens woelige Sondagmiddae waar kleinkinders die huis vol hardloop, word die afwagting op ’n Skype-sessie om sesuur. Verjaardagvieringe word langafstand-oproepe en ’n geldjie in die pos. En jy wag soms jare lank vir die volgende omhelsing. Dís baie ouers se ervaring wanneer ’n kind, en kleinkinders, emigreer.”

As gevolg van kopiereg kan ons nie die hele artikel deel nie, maar hier is ‘n paar praktiese wenke vir die wat agterbly.

This article was first published in Sarie Magazine.

You can read the article here.