Hier gesels ek met Lise Swart van gewilde RSG Program, Wie is Ek. Ek beantwoord vrae soos: “Moet mens vir jou ouers sê sodra jy oorweeg om te emigreer?” Kyk gerus en stuur vir my enige vrae wat jy het, hier.
Klik die “Wie is Ek?” teken hieronder om saam te kyk.