Articles

Two girls on a video call with their grandmother

“My granny lives in a computer”: Experiences of Transnational Grandparenthood

Emigration is increasingly becoming a reality for South Africans. To date, research on emigration has largely focused on the economic effect and the associated loss of expertise in the country. To a lesser degree research has focused on the devastating effects of distance and the lower intimacy levels on intergenerational relationships of transnational families. The relationship as it was known… Read More »“My granny lives in a computer”: Experiences of Transnational Grandparenthood

Cartoon of a girl balancing on a paper plane

Venturing into the unknown – talking about emigration and the uncertainties

People are forever moving – to a new house, a new town or city or sometimes even to a new country. The life-changing decision to emigrate from your home country can make the scale of life tip either way. By taking this risk we stand to lose so much, or we can gain so much.  We embark on this great… Read More »Venturing into the unknown – talking about emigration and the uncertainties

Grandma looking at her grandchild's drawing of a rainbow

Weerdink: Om ’n transnasionale grootouer te word (waar wetenskap en kuns ontmoet)

Ons onthou heel dikwels nie spesifieke dae of ure nie, maar wel oomblikke. Betekenisvolle oomblikke. Soos om ʼn grootouer te word. “Julle gaan oupa en ouma word.” Hierdie aankondiging is só ’n besonderse, lewensveranderende gebeurtenis. Talle grootouers ervaar hierdie nuwe rol op ʼn spirituele vlak,[1] selfs as ʼn religieuse gebeurtenis. Grootouerskap bied die geleentheid om opnuut by jou kinders se… Read More »Weerdink: Om ’n transnasionale grootouer te word (waar wetenskap en kuns ontmoet)

How to let others know you are emigrating

How to let those close to you know that you’re emigrating

After months of contemplation you have decided to uproot your existence, becoming part of the statistics: you are emigrating. Here are a few tips for how to let your loved and close ones know about your decision. Over the past decade the number of South African citizens emigrating has increased dramatically; driven by a host of reasons ranging from unstable… Read More »How to let those close to you know that you’re emigrating

DrieSestig RSG Radio Recording

Die emosionele effek van emigrasie

Dr. Sulette Ferreira gesels met Johan Rademan en Martelize Brink van Driesestig (RSG 100-104 FM) rakende die emosionele effek van emigrasie. Johan Rademan som die huidige emigrasie situasie so treffend op en bevestig die behoefte aan die ontwerp en daarstel van strukture om Suid Afrikaanse gesinne emosioneel te ondersteun, wat deur die golf van emigrasie geraak word.

Grandma hugging her granddaughter

Gedig: Onthou My

Onthou My Kinderdrukkies skaterlaggies Trippel voetjies onder draairokkantjies Dimpel-arm drukkies hou my vas, hou my vas Die groot voël kom haal jou Vat jou ver oor die see Sy groot blink vlerke sprei Donker skadu’s bo-oor my Pak my in Poppielop Vat my saam Lolliepop In “onthou” trek ek saam Soos die hasie op die maan Jou skeefkrom reënboogprentjie Is… Read More »Gedig: Onthou My

Couple standing in front of fence near body of water

Ma, Pa: Ek gaan emigreer

Jy dink al lank daaraan. Dit is ‘n wipwarit. Gaan jy of bly jy? Jy het die voordele en nadele teen mekaar opgeweeg. Wat gaan jy wen? Wat gaan jy verloor? Dan hierdie kant toe, dan daardie kant toe. Die hobbelrige rit na die buiteland is ʼn uitgerekte en veeleisende proses. Dit was nie ʼn maklike besluit nie, maar jy het… Read More »Ma, Pa: Ek gaan emigreer

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie “Reënwolf” du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Onderstaande artikel verskyn met volle skriftelike toestemming, soos verskaf deur kleinseun en oupa. “Ek en my oupa praat baie oor geloof. Hy is ’n bekende dominee wat oor die wêreld heen gerespekteer word vir sy kennis en insig. Hy het ’n hand gehad in die vertaling van die Afrikaanse Bybel en het so ook kennis van die teks wat min… Read More »Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie “Reënwolf” du Toit en sy oupa, Danie du Toit