Driesestig – RSG

DrieSestig RSG Radio Recording

Die emosionele effek van emigrasie

Dr. Sulette Ferreira gesels met Johan Rademan en Martelize Brink van Driesestig (RSG 100-104 FM) rakende die emosionele effek van emigrasie. Johan Rademan som die huidige emigrasie situasie so treffend op en bevestig die behoefte aan die ontwerp en daarstel van strukture om Suid Afrikaanse gesinne emosioneel te ondersteun, wat deur die golf van emigrasie geraak word.