Tee in Kanada
Verander emigrasie vriendskappe? Emigrasie is ‘n ingrypende verandering nie net vir die emigrant nie maar vir almal betrokke. Dit verander die dinamika van vriendskapsverhoudings. Een van die grootste uitdagings is die afstand wat tussen jou en jou vriende ontstaan soos wat die in-persoon gesprekke verdwyn. Koester hierdie vriendskap deur in kontak te bly om sodoende te verseker dat die verhouding oor afstand… Read More »Tee in Kanada