Mense wat besluit om te emigreer, is baie dapper! Nie net wag daar enorme aanpassings by hul nuwe tuiste nie; hulle laat ook die bekende hier agter. Soos hul ouers.
Die vraag oor hoe emigrasie ‘lyk’ en of dit moontlik is om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang, beklemtoon die unieke aard van hierdie fenomeen.